· God gave a gift – Himself.
Wanneer jy gee; gee God vir homself terug.Dit die enigste ding wat hy aanvaar.- Homself.
So jy moet Homself vir Hom gee.Christus is die deur.As jy gee moet jy deur die deur vir God gee, sodat Hy dit kan aanvaar.Hy aanvaar nie alle offers nie.Net Homself. Hy is die eersteling en daarna is ons.
Hy verteenwoordig die begin en alles daarna is geseën.As jy nie jouself deur Hom aan God gee nie, dan is dit te vergeefs.Nadat jy jouself gegee het,kan jy God vereer met dinge van die natuurlike.
God soek goed van die natuurlike, omdat dit so belangrik is vir jou, en omdat ons as mens dit gebruik om te lewe aanvaar Hy dit. Die natuurlike is gekoppel aan die Geestelike,so deur in die natuurlike te gee gebeur iets in die Geestelike.
Dit is nie dat Hy alleen die offer aanvaar oor die offer self nie,maar die opoffering wat jy maak.Dit is vir jou belangrik,en daarom sal Hy dit eer as jy dit gee.
Isa 66:3 [The acts of the hypocrite's worship are as abominable to God as if they were offered to idols.] He who kills an ox [then] will be as guilty as if he slew and sacrificed a man; he who sacrifices a lamb or a kid, as if he broke a dog's neck and sacrificed him; he who offers a cereal offering, as if he offered swine's blood; he who burns incense [to God], as if he blessed an idol. [Such people] have chosen their own ways, and they delight in their abominations;
2 Cor 8:5 This was totally spontaneous, entirely their own idea, and caught us completely off guard. What explains it was that they had first given themselves unreservedly to God and to us. The other giving simply flowed out of the purposes of God working in their lives.

