Wedergeboorte
In koninkryk: Is wedergeboorte nie net jy het hom aangeneem nie- soos die meeste mense in die christelike se nie
MAAR jy is in Hom en Hy is in jou
Dit is 2 verskillende goed
Joh 15:5 "Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.
2Co 6:16 For we are the temple of the living God; even as God said, I will dwell in and with and among them and will walk in and with and among them, and I will be their God, and they shall be My people. [Exod. 25:8; 29:45; Lev. 26:12; Jer. 31:1; Ezek. 37:27.]
1Jn 2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.
1Jn 2:6 Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het
M.a.w in Hom wys na jou wandel
Gal en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.
In koninkryk hoe bewaar jy Sy Woord ?
Gal 5:6 Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk.
Gal 5:7 Julle het goed geloop: wie het julle verhinder om die waarheid gehoorsaam te wees? Ek in hom is dieselfde as Ek in liefde en is dieselfde as sy woord bewaar en dit is wedergeboorte
No comments:
Post a Comment