Monday, 7 November 2011

SY KOMS IN DIE HEILIGES

Sy koms

Hoekom lees die mens nie die skrif ?
Want moontlik is dit teen ons teologie

2 Thes 1:10 wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.

VRAAG.
Kan dit moontlik wees dat hy nie weer kom as Jesus die verlosser voor die kruis nie, en miskien DIE KEER as Christ terug kom in die heiliges?
Die redder het klaar gekom en hulle het hom nie herken nie.
Wanneer Hy kom is dit om sy koningkryk se heerlikheid te wys. In jou. AS JESUS WEER GAAN TERUG KOM IN N FISIESE LIGGAAM MOET DIE EERS PLAAS VIND.

No comments:

Post a Comment